deur AfriForum | Nov 27, 2018 | Argiewe
AfriForum het strafregtelike klagtes by die polisiestasie in Springbok ingedien ná individue rassistiese uitlatings teenoor wit mense gemaak en geweld teenoor dié rassegroep aangemoedig het. Onvanpaste voorstelle en beskuldigings met kru taal is ook op sosiale media...
deur AfriForum | Nov 26, 2018 | Argiewe
AfriForum het die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Mdantsane in die Oos-Kaap skriftelik versoek om te verduidelik waarom die SAPD en die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) mekaar weerspreek in terugvoer oor AfriForum se klagte teen Julius Malema. Op...
deur AfriForum | Nov 26, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag kommer uitgespreek oor die reuse-aantal mediese regseise teen provinsiale gesondheidsdepartemente. Rapport het gister berig dat Kimi Makwetu, die ouditeur-generaal, bevind het dat hierdie eise in sewe van die land se...
deur AfriForum | Nov 26, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vryburg het dié dorp se drinkwater by ’n laboratorium laat toets nadat verskeie mense hul kommer oor die watergehalte uitgespreek het. Volgens Alta Pretorius, AfriForum se distrikskoördineerder vir Stellaland, spruit die probleem moontlik uit die...
deur AfriForum | Nov 23, 2018 | Argiewe
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het vandag besluit om die Pres. M.T. Steyn-standbeeld – wat tans op die Kovsie-kampus geleë is – na die Oorlogsmuseum in Bloemfontein te verskuif, langs die Vrouemonument. Dít is ook waar Steyn ter ruste gelê is. AfriForum Jeug...
deur AfriForum | Nov 22, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum woon vandag en more die sitting van die VN se Forum vir Menseregte, Demokrasie en die Regstaat in Genève, Switserland by om steun te werf teen die regering se voorgenome grondwetwysigings om onteiening sonder vergoeding moontlik...