deur AfriForum | Nov 30, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Paulpietersburg het verskeie voorstelle namens hul lede aan die eDumbe Plaaslike Munisipaliteit gemaak vir die komende Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) wat jaarliks deur die raad hersien moet word. Dié stap was nodig om te verseker dat...
deur AfriForum | Nov 29, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum woon vandag en môre die elfde sitting van die VN se Forum vir Minderheidsaangeleenthede in Genève, Switserland by om steun te werf teen die regering se planne vir onteiening sonder vergoeding. Hierdie stap is deel van die...
deur AfriForum | Nov 28, 2018 | Argiewe
Elektrisiteitstoevoer na waterpompe in die dorpe van die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit – Delareyville, Ottosdal en Sannieshof – is verlede Vrydag sonder voorafkennisgewing afgesny weens wanbetaling deur die Ngaka Modiri Molema Distriksmunisipaliteit. Slegs...
deur AfriForum | Nov 28, 2018 | Argiewe
AfriForum Jeug se Maties-tak het in samewerking met dié jeugorganisasie se Wes-Kaapse dorpstrukture op 22 November 2018 ’n Kerspartytjie vir minderbevoorregte kleuters by die Voortrekker-kleuterskool in die Strand gehou. Die burgerregte-organisasie se Helderbergkom-...
deur AfriForum | Nov 27, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Nylstroom het ’n gesteelde voertuig op 21 November 2018 in samewerking met die SAPD opgespoor. Dít volg nadat die buurtwagvoorsitter dié voertuig twee dae lank op dieselfde plek opgemerk het. “Die voertuig het verdag gelyk en ná die tweede...
deur AfriForum | Nov 27, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het onlangs die Kleinrivier-plaaswag in die Matzikama-streek gestig. Dit bring die getal AfriForum-veiligheidstrukture in dié streek op sewe te staan. “Die plaaswag vorm deel van ons takstruktuur en het ten doel om die gemeenskap...