deur AfriForum | Des 11, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag twee energieverwante petisies – onderskeidelik oor Eskom en die brandstofheffing – by die parlement ingedien. Morné Mostert, hoof van plaaslikeregeringsake by AfriForum, sê dat Eskom en die elektrisiteitsektor dringende...
deur AfriForum | Des 11, 2018 | Argiewe
AfriForum het lt.genl. Sithole, die SAPD se registrateur en ook die nasionale kommissaris van polisie, versoek om ’n ondersoek na Malema se gedrag te loods en te bepaal of hy bevoeg is om oor ’n vuurwapen te beskik, al dan nie. Ingevolge artikel 102 van die Wet op die...
deur AfriForum | Des 10, 2018 | Argiewe
AfriForum het vanjaar weer die gehalte van drink- en rioolwater in 199 Suid-Afrikaanse dorpe getoets en 114 vullisterreine landwyd geoudit. Die resultate van dié verslae toon dat munisipaliteite steeds artikel 24 van die Grondwet – wat ’n gesonde omgewing vir...
deur AfriForum | Des 10, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Wolmaransstad-tak is op 28 November 2018 suksesvol gereorganiseer. Die takbestuur bestaan nou uit Riaan Jonker (voorsitter), Rodger Thompson (ondervoorsitter), Jacques Höll (tesourier), Abraham Kruger (sekretaris), Piet du...
deur AfriForum | Des 10, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om hofstukke op te stel ten einde Andile Mngxitama, leier van Black First Land First (BLF), by die gelykheidshof van haatspraak aan te kla. In die bedes versoek AfriForum ook ’n bevinding deur die hof...
deur AfriForum | Des 7, 2018 | Argiewe
AfriForum se Springs-tak het op 6 Desember 2018 ’n petisie, wat deur sowat 300 bekommerde lede van die publiek onderteken is, by die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit ingedien. Dié petisie maak beswaar teen die feit dat riool wat voortdurend in die...