deur AfriForum | Jan 13, 2019 | Argiewe
Julius Malema en die EFF het die afgelope week vir die tweede keer in twee maande ’n betaling van meer as R100 000 aan die burgerregte-organisasie AfriForum gemaak, om twee van die vyf kostebevele te delg wat AfriForum in die howe teen hulle bekom het. Die afgelope...
deur AfriForum | Jan 10, 2019 | Argiewe
Na aanleiding van die rasseherrie wat by die Laerskool Schweizer-Reneke losgebars het, het AfriForum politici veroordeel wat dié situasie onmiddellik vir eie gewin uitgebuit het sonder om eers die werklike agtergrond van die foto wat op sosiale media geplaas is, vas...
deur AfriForum | Jan 10, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het die jaar afgeskop met die loods van twee projekte wat op padveiligheid fokus. Die tak het op 4 Januarie 2019 voortgegaan met ’n slaggatprojek nadat 1 506 slaggate reeds in 2018 herstel is. Die tak se slaggatspan poog om verlede...
deur AfriForum | Jan 10, 2019 | Argiewe
Bloemfontein Misdaadintelligensie het die AfriForum-tak in Bloemfontein op 8 Januarie 2019 gekontak en versoek om AfriForum se hommeltuig te gebruik. Die hommeltuig was nodig om ’n huis, waarin verdagtes vermoedelik geskuil het, vanuit die lug te bespied en...
deur AfriForum | Jan 4, 2019 | Argiewe
AfriForum wens alle matrikulante, onderwysers en ouers in Gauteng hartlik geluk met hul uitsonderlike prestasie en harde werk. Dit het alles bygedra tot die hoë suksessyfer wat Gauteng as provinsie behaal het en hom heel bo aan die lys plaas wat 2018 se matriekuitslae...
deur AfriForum | Jan 3, 2019 | Argiewe
AfriForum wens almal wat die matriekeksamen van 2018 geslaag het, asook die toegewyde onderwysers wat hulle getrou bygestaan het, van harte met dié prestasie geluk. Terselfdertyd word met groot kommer kennis geneem van 2018 se amptelike slaagsyfer van 78,2%, omdat dit...