deur AfriForum | Jan 18, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwagte in Brakpan, Kempton Park en Springs het in samewerking met Bakerton se gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) op 11 Januarie 2019 ’n sigbaarheidspatrollie in Bakerton, Springs gehou. Altesaam 710 km is in 94 manure afgelê, terwyl sewe voertuie...
deur AfriForum | Jan 18, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy misnoeë uitgespreek oor die voortslepende rioolkrisis in Barkly-Wes, waaronder ’n rioolprobleem by die Mataleng-vierrigtingstop en twee primêre skole. AfriForum is sedert Oktober verlede jaar in ’n stryd met die Dikgatlong...
deur AfriForum | Jan 17, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om nóg ’n grondgrypsaak aan te pak; hierdie keer in die De Wildt-gebied in Noordwes. “Vandag is dag 15 sedert hierdie grondgryp begin het en die SAPD skitter in hul afwesigheid ten spyte van vele...
deur AfriForum | Jan 16, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Kimberley-tak het ’n skrywe aan Ruth Sebolecwe, die waarnemende munisipale bestuurder van die Sol Plaatje Plaaslike Munisipaliteit, gerig vir ’n vergadering op 28 Januarie 2019 om 14:00 by die munisipaliteit se kantore....
deur AfriForum | Jan 16, 2019 | Argiewe
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag in die Randburgse landdroshof verskyn in ‘n geregtelike ondersoek na die dood van kol. Patrick Karegeya, die voormalige intelligensiehoof van Rwanda. Die landdros gaan op Maandag 21...
deur AfriForum | Jan 15, 2019 | Argiewe
AfriForum verwelkom die vakbond Solidariteit se keuse om Elana Barkhuizen met regshulp by te staan nadat sy verlede Woensdag ná aanvang van die 2019-skooljaar onwettig geskors is. Dié optrede deur die Onderwysdepartement van die Noordwes volg nadat ’n foto wat...