Header Artwork

AfriForum se Westornaria-tak herstel waterpype

AfriForum se Westonaria-tak het op Saterdag 19 Januarie 2019 self hand aan die ploeg geslaan om ’n waterpyp in die dorp te herstel. Weens ’n tekort aan materiaal en munisipale werkers wat onder die invloed van alkohol was, kon die plaaslike munisipaliteit nie die pype...

AfriForum stig tak in Richardsbaai

Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n tak in Richardsbaai gestig. Dit volg nadat gemeenskapslede die behoefte uitgespreek het om deel van AfriForum se gemeenskap­strukture te raak om onder meer veiligheidskwessies aan te pak. Die takbestuur bestaan uit Ian...

AfriForum wen grondgryphofsaak met Malema se geld

AfriForum het vandag ’n oorwinning teen onwettige grondgrypers en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in die Noord-Gautengse hoë hof behaal. Die oorwinning volg ná ’n dringende aansoek gebring is om die SAPD te verplig om grondgrypers te verwyder wat grond...

AfriForum beveilig Laerskool Schweizer-Reneke

Ná die onaangename gebeure wat die afgelope twee weke by Laerskool Schweizer-Reneke afgespeel het, het die gemeenskap AfriForum genader om hulle te help om dié skool te beveilig. AfriForum se gemeenskapsveiligheidspan het op Maandag 14 Januarie 2019 beheer van die...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN