deur AfriForum | Jan 29, 2019 | Argiewe
Gedurende 2018 was daar ’n afname in plaasmoorde, maar ’n skerp styging in plaasaanvalle. Dit dui daarop dat hoewel die probleem vererger, mense beter na hul veiligheid omsien en hulself beter verdedig. Dít is van die bevindinge wat die burgerregte-organisasie...
deur AfriForum | Jan 28, 2019 | Argiewe
’n Lid van AfriForum se Meyerspark-buurtwag het op die oggend van 24 Januarie 2019 twee verdagtes opgemerk wat oor ’n muur in Willow Park Manor gespring het. Hy het die verdagtes agtervolg en uit die area verjaag. Sowat ’n halfuur daarna is ’n inbraak in Meyerspark...
deur AfriForum | Jan 28, 2019 | Argiewe
AfriForum het met regstappe teen die SAPD begin om koste en uitgawes verbonde aan ʼn dringende uitsettingsaansoek in 2018 te verhaal ná die SAPD versuim het om hul pligte na te kom tydens ’n grondgryp wat hom naby Onderstepoort in Pretoria afgespeel het. Die SAPD het...
deur AfriForum | Jan 28, 2019 | Argiewe
Arno Greyling, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Suid-Kaap, het namens AfriForum se Oudtshoorn-tak ’n skrywe aan Anton Bredell, Wes-Kaapse LUR vir plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning, gerig wat hom versoek om nie die terugwerkende...
deur AfriForum | Jan 28, 2019 | Argiewe
AfriForum se Benoni-tak het gedurende Januarie nuwe veiligheidstoerusting ontvang. Die plaaslike tak het dié behoefte weens ’n toename in misdaadaktiwiteite in die omgewing geïdentifiseer. Die toerusting sluit elf koeëlvastebaadjies, ’n nagsigapparaat,...
deur AfriForum | Jan 28, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 21, 22 en 23 Januarie 2019 by die Laerskool Roodekrans in Roodepoort besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en...