Header Artwork

Rooiwal-rioolwerke: Skikking ’n bevel van die hof gemaak

Die Tshwane-metro het ná ’n drie jaar lange hofgeding geen ander keuse gehad as om ’n skikkingsooreenkoms met AfriForum te bereik oor onderhoud en herstelwerk by die Rooiwal-rioolwerke nie. Die metroraad moet ook die regskoste van dié geding dra, terwyl die hofbevel...

Malema-klagte: NVG se gesloer is betreurenswaardig

Die burgerregte-organisasie AfriForum betreur die feit dat die nasionale vervolgingsgesag (NVG) huiwer om Julius Malema, leier van die EFF, voor die hof te daag om antwoorde te kry op sy oënskynlike kriminele gedrag tydens die EFF se vyfjaarfeesvieringe in 2018 toe hy...

AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek Laerskool Edleen

Op 4 Februarie 2019 het die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan by die Laerskool Edleen in Kempton Park besoek afgelê. Dié veldtog dien ter bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in. Dit...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN