deur AfriForum | Feb 11, 2019 | Argiewe
AfriForum het ná die loods van sy aksie om die grondeis in Centurion te stuit, reeds duisende navrae en mandate van lede van die gemeenskap ontvang wat deur dié eis geraak word. Sedert die bekendmaking van AfriForum se betrokkenheid by die teenstaan van die eis is die...
deur AfriForum | Feb 11, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Bloemhof het in samewerking met inwoners en plaaslike ondernemings ’n skoonmaakaksie in dié dorp geloods met die oog op die Karphengelwêreldkampioenskap wat die afgelope naweek by die Bloemhofdam afgeskop het. Dié kampioenskap vorm deel van die...
deur AfriForum | Feb 11, 2019 | Argiewe
AfriForum se Hessekwa-tak het op Maandag 4 Februarie 2019, op uitnodiging van die plaaslike gemeenskappolisiëringsforum (GPF), ’n gemeenskapvergadering bygewoon. Tydens dié vergadering het Johan Crous, veiligheidsbeampte vir die Hessekwa-takbestuur, ’n voorlegging...
deur AfriForum | Feb 11, 2019 | Argiewe
AfriForum se Vryheid-tak het onlangs opleiding in die regsaspekte rondom patrolliewerk ontvang. Dié opleiding vorm deel van die voordele wat AfriForum aan sy lede bied en bemagtig ook buurtwagpatrolleerders om korrek en binne die raamwerk van die wet op te tree....
deur AfriForum | Feb 8, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum sê pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging tydens sy staatsrede dat Eskom gedesentraliseer gaan word, is alles behalwe voldoende om die sukkelende kragreus om te keer. Volgens Ramaphosa gaan Eskom in drie afsonderlike dele verdeel...
deur AfriForum | Feb 8, 2019 | Argiewe
Die saak teen Isolde Laesecke, ‘n AfriForum-takvoorsitter van die Vrystaat, wat in 2016 aangekla is vir die reël van ‘n onwettige byeenkoms en verkeersontwrigting, is vandag in die landdroshof in Bethlehem teruggetrek. Laesecke, asook drie ander mense in...