deur AfriForum | Mar 4, 2019 | Argiewe
Die jeugvleuel van AfriForum se Hospitaalpark-tak het op 23 Februarie 2019 ’n lede-interaksie gehad by die Langenhovenpark-boeremark. Lede het algemene vrae gehad oor veiligheid in die stad, die agt bestaande AfriForum-strukture, hoe die radionetwerk...
deur AfriForum | Mar 4, 2019 | Argiewe
Die verskillende jeugvleuels van die verskeie AfriForum-takke in Bloemfontein het in Februarie saam met AfriForum Jeug se Kovsies-tak opknappingswerk by die Bloemfonteinse Dierebeskermingsvereniging (DBV) gaan verrig. Die jeug het help skoonmaak en verf waar...
deur AfriForum | Mar 4, 2019 | Argiewe
AfriForum Onderwys moedig ouers in die Wes-Kaap aan om hul kinders betyds vir die 2020-skooljaar te registreer. Dít volg nadat die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) op 15 Februarie 2019 aankondiging het dat ouers slegs tot 15 Maart 2019 kans het om hul kinders vir...
deur AfriForum | Mar 4, 2019 | Argiewe
Die jeugvleuel van AfriForum se Margate-tak het op 23 Februarie 2019 ’n skoonmaakaksie gehou. Vrywilligers het douvoordag opgestaan om die strand in Margate skoon te maak en sakke vol rommel is verwyder. Na afloop hiervan het die jeug ook na inwoners van “Tent City”,...
deur AfriForum | Mar 1, 2019 | Argiewe
Vrywilligers van die AfriForum-buurtwag in Piet Retief het op die aand van 22 Februarie 2019 aan nóg ’n suksesvolle sigbaarheidspatrollie deelgeneem. Die plaaslike stasie van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het veertien van hul lede vir die patrollie...
deur AfriForum | Mar 1, 2019 | Argiewe
AfriForum Jeug in Vaalharts het op Saterdag 24 Februarie 2019 die gerestoureerde Memorable Order of Tin Hats Caprara Shellhole-monument onthul. Dié monument – ’n Bofors 40 mm-lugafweerkanon – is deur Old Bill W.H. White en lede van die Caprara Shellhole aan die...