deur AfriForum | Mar 26, 2019 | Argiewe
AfriForum Jeug se Standerton-tak het op Woensdag 20 Maart 2019 die Voetsporemonument ongeveer 25 km buite Standerton op die Morgenzon-pad skoongemaak en die gras gesny. Die Standerton-tak het in 2016 besluit om hierdie projek aan te pak en dit met gereelde...
deur AfriForum | Mar 26, 2019 | Argiewe
AfriForum se Rustenburg-tak het op 18 Maart die gras in Kremetartlaan langs die spruit as die tweede fase van hul skoonmaakaksie korter gesny. “Ons het die lang gras by die spruit korter gesny aangesien dit ’n maklike skuiling vir boosdoeners en misdadigers is. Só het...
deur AfriForum | Mar 26, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se takbestuur en jeug in Kempton Park het op Menseregtedag, 21 Maart 2019, slaggate in dié stad gevul. Die tak het besluit om standpunt in te neem en die reg op veilige paaie vir gemeenskapslede ook as ’n belangrike reg te ag....
deur AfriForum | Mar 26, 2019 | Argiewe
Lede van AfriForum se buurtwagte in Alberton, Brakpan, Germiston en Springs het op 19 en 20 Maart 2019 opleiding in regsaspekte ontvang. Dié opleiding vorm deel van die voordele wat AfriForum aan sy lede bied en bemagtig ook buurtwagpatrolleerders om korrek en binne...
deur AfriForum | Mar 25, 2019 | Argiewe
Die Komtiekie-plaaswag, wat deel van AfriForum se Vryburg-buurtwag is, het gisternag (24 Maart 2019) ’n misdaad in dié omgewing gefnuik. Tydens ’n patrollie het lede van dié plaaswag agt mense wat in ’n veld gelê het, opgemerk. Die verdagtes het gevlug toe...
deur AfriForum | Mar 25, 2019 | Argiewe
AfriForum se Margate-tak het die afgelope paar dae, tesame met die NG Kerk Margate, hul boorgatprojek gebruik om water aan die gemeenskap te voorsien. Dit volg nadat die Ugu Distriksmunisipaliteit weereens hul pligte versuim het deur die dorp vir meer as vyf dae...