Header Artwork

AfriForum se Hessekwa-tak ontvang EFAR-opleiding

Ná drie maande se onderhandelings het 21 lede van die buurt- en plaaswag verbonde aan AfriForum se Hessekwa-tak EFAR-opleiding (Engels: Emergency First Aid Responder) ontvang. Dié opleiding, wat daarop gemik is om vrywilligers en gemeenskapslede wat eerste by...

PE se jeugvleuel neem hande met Hoërskool Cillié

Die jeugvleuel van AfriForum se Port Elizabeth-tak het op 11 April 2019 rugbytruie aan die eerste span van die Hoërskool Cillié oorhandig. Dirk Burger, voorsitter van AfriForum se Port Elizabeth-tak, het die skool vroeër besoek en danksy die uitnemende wyse...

Oos-Moot-buurtwag se eerste operasie ’n groot sukses

AfriForum se Oos-Moot-buurtwag, wat aan die Waverley-tak verbonde is, het op 14 April 2019 ’n sinkronisasie-operasie uitgevoer. Dit was dié buurtwag se eerste grootskaalse operasie bo en behalwe kleiner patrollies wat reeds gehou is. “Die primêre doelwit was...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN