deur AfriForum | Jan 10, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Nylstroom het ’n verstopte afvoersloot herstel. Die verstopping het veroorsaak dat stormwater in Nelson Mandelastraat, die ingangspad na die dorp net ná die treinbrug, opdam. Chris Boshoff, AfriForum se streekskoördineerder vir Limpopo, sê dié...
deur AfriForum | Jan 10, 2017 | Argiewe
Nadat die AfriForum Jeug-tak op Piet Retief in Augustus 2016 ’n slaggat- en randsteenherstelaksie voor die ingang na die munisipale kantore aangepak het, het die Mkhondo Plaaslike Munisipaliteit onlangs die inisiatief geneem om die parkeerarea by die stadsaal te...
deur AfriForum | Jan 10, 2017 | Argiewe
AfriForum waarsku Eskom en die regering dat die nagevolge van die Noord-Gautengse hoë hof se beslissing dat sekere munisipaliteite se kragtoevoer afgesny mag word, die wankelende ekonomieë van dié plattelandse dorpies gaan verarm. Die burgerregte-organisasie gaan ook...
deur AfriForum | Jan 5, 2017 | Argiewe
AfriForum en AfriSake het vandag hulle teleurstelling uitgespreek nadat regter Fabricius in Eskom se guns beslis het wat die kragvoorsiener nou toelaat om die publiek se kragtoevoer te sny as gevolg van verskeie munisipaliteite se versuim om hul Eskom-rekeninge te...
deur AfriForum | Jan 5, 2017 | Argiewe
AfriForum wens alle matrikulante wat in 2016 hulle skoolloopbaan suksesvol voltooi het, van harte met dié prestasie geluk en bedank hulle onderwysers wat dit moontlik gemaak het. Terselfdertyd het AfriForum met groot kommer kennis geneem van die totale amptelike...
deur AfriForum | Jan 2, 2017 | Argiewe
AfriForum en AfriSake nader môre die hooggeregshof in Pretoria vir ’n dringende interdik teen Eskom se planne om die kragtoevoer na agt munisipaliteite op 5 Januarie 2017 af te sny weens dié munisipaliteite se versuim om hul rekeninge by Eskom te vereffen. Dit volg...