deur AfriForum | Jan 30, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Witrivier-buurtwag het in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ’n beplande EFF-grondgryp gestuit deur betogende EFF-ondersteuners van munisipale grond te verwyder en uiteen te jaag. Dít volg nadat Collen...
deur AfriForum | Jan 30, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se tak in Vryburg het laat Vrydagmiddag (27 Januarie 2017) skriftelike antwoorde van Neo Skalk, die burgemeester van die Naledi-munisipaliteit, gekry op vrae wat hulle aan dié munisipaliteit gestel het. Die vrae is tydens ’n...
deur AfriForum | Jan 30, 2017 | Argiewe
AfriForum dring daarop aan dat lt.genl. Riah Phiyega, geskorste nasionale polisiekommissaris, summier – en sonder ʼn goue handdruk – afgedank word. “Ons hoop dat die parlementêre portefeuljekomitee na aanleiding van die Claassen-kommissie se verslag oor Phiyega se...
deur AfriForum | Jan 30, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Paulpietersburg het mnr. T.V. Mkhize, die munisipale bestuurder van die eDumbe-munisipaliteit, van finansiële wangedrag by die burgemeester verkla en versoek dat daar teen hom opgetree word. Dit volg nadat daar onlangs ’n skut in Paulpietersburg...
deur AfriForum | Jan 28, 2017 | Argiewe
De Goede Hoop Koshuis het vandag hul deure geopen. Volgens De Goede Hoop se Bestuursraadvoorsitter, Cornelius Jansen van Rensburg, is die opening van De Goede Hoop ‘n belangrike mylpaal. “Die doel met die De Goede Hoop-projek is om Afrikaanse studente se deelname aan...
deur AfriForum | Jan 27, 2017 | Argiewe
AfriForum Jeug het in samewerking met Solidariteit Helpende Hand ’n Matie-alumni-studiefonds gestig om huidige en voornemende studente aan die Universiteit van Stellenbosch (US) met behulp van alumni-skenkings in staat te stel om te studeer. Studente wat deur...