deur AfriForum | Feb 7, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vaalharts het ’n petisie begin oor ’n nuwe uitbreiding in dié gebied. Hoewel die gemeenskap nie teen die uitbreiding gekant is nie, is die algemene konsensus in die gemeenskap dat hulle geen aandeel in die beplanning van dié nuwe uitbreiding gehad...
deur AfriForum | Feb 7, 2017 | Argiewe
AfriForum het op 4 Februarie 2017 ’n buurtwag in die Burnside-omgewing van Nelspruit gestig. Die buurtwag is gestig om ’n verenigde front te bied teen toenemende gevalle van misdaad in die gebied. Die buurtwagbestuur is: Devon McCullen (buurtwagvoorsitter),...
deur AfriForum | Feb 6, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Standerton het hul samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD in Centurion gesluit is op 3 Februarie 2017 aan kol. Fanie...
deur AfriForum | Feb 6, 2017 | Argiewe
AfriForum het op 24 Januarie 2017 ’n dringende aksieplan van Kagiso Palagangwe, burgemeester van die Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit, geëis rakende die terugbetaling van Eskom-skuld, sowel as algemene diensleweringskwessies. Die burgemeester het, ondanks...
deur AfriForum | Feb 6, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Christiana het die afgelope naweek opleiding ontvang wat deur Henry Ainslie van Ballistic Body Armour en Jan Piet Cooks van AfriForum se nasionale veiligheidsafdeling aangebied is. Die opleiding het ’n demonstrasie oor koeëlvastebaadjies...
deur AfriForum | Feb 3, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Mooinooi het vandag slaggate op die Barnardsvlei-pad in dié dorp herstel. “Dit is byna onmoontlik om met ’n klein motor op die pad te ry en daar was al verskeie ongelukke as gevolg van die slaggate,” sê Annelien de Cock, voorsitter van die...