Header Artwork

AfriForum se Mosselbaai-tak vergader met stadsraad

  Die bestuur van die AfriForum-tak in Mosselbaai het op 7 Februarie 2017 ’n ininligtingsessie vir die uitvoerende raad van die Mosselbaai Plaaslike Munisipaliteit aangebied. Die doel van die vergadering was om die burgemeester en munisipale bestuur van AfriForum...

Barkly-Oos-tak en polisie span saam teen misdaad

Barkly-Oos se AfriForum-tak het op 8 Februarie 2017 ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Centurion gesluit is, aan lt.kol. Adolph, bevelvoerder van die Barkly-Oos...

AfriForum-tak in Delmas vat hande met plaaslike polisie

Die AfriForum-tak in Delmas en Sundra het hul samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD in Centurion gesluit is op 6 Februarie 2017 aan die...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN