Header Artwork

Elf plaasmoorde en 30 aanvalle in twee weke

Sedert die begin van Februarie 2017 is daar reeds 30 plaasaanvalle in Suid-Afrika aangeteken waarin 11 mense wreed vermoor is. Vyf mense is in die afgelope 24 uur in twee verskillende aanvalle vermoor, onderskeidelik in Mpumalanga en Limpopo. “Hoeveel mense moet nóg...

AfriForum maak Potchefstroom skoon

Die AfriForum-tak in Potchefstroom het die hoop vullis op die hoek van Malvastraat en Watervallaan in die Bailliepark-woonbuurt verwyder, die gras gesny en bome gesnoei. Dit volg nadat pleidooie aan die Tlokwe Plaaslike Munisipaliteit om vullis hier op te ruim wat...

AfriForum-tak in Kathu en polisie snoer kragte saam

Die AfriForum  tak in Kathu het hul samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD in Centurion gesluit is, op 7 Februarie 2017 aan die...

AfriForum-skoonmaakprojek in Standerton maak mooi

Die eerste fase van ’n skoonmaakprojek deur die AfriForum-tak op Standerton het onlangs afgeskop met die skoonmaak en opknapping van die Lombaardstraatbegraafplaas in dié dorp. Dié fase – wat die sny van gras behels het – is deur ’n plaaslike kontrakteur behartig....

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN