deur AfriForum | Feb 16, 2017 | Argiewe
AfriForum Jeug in Kempton Park het op Saterdag, 11 Februarie 2017, ‘n skoonmaakaksie van stapel gestuur by die ingang van die oorlaaistasie in Norkem Park wat reeds vir ‘n geruime tyd ‘n gesondheidsrisiko inhou. Terselfdertyd het hulle die buurtwag se GRE...
deur AfriForum | Feb 16, 2017 | Argiewe
Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, het vandag tydens ’n voorlegging aan die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) gesê dat baie wit mense vertroue in gesprekke oor rassisme verloor het omdat nie almal in die land oor dieselfde kam geskeer...
deur AfriForum | Feb 16, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Kempton Park het op 10 Februarie 2017 hulle samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Norkem Park bevestig. Dit kom nadat die plaaslike AfriForum-tak ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen...
deur AfriForum | Feb 16, 2017 | Argiewe
AfriForum verwelkom ‘n onderneming deur ‘n verteenwoordiger van die departement van binnelandse sake, dat dié departement teen die einde van die kwartaal ‘n taaleenheid tot stand gaan bring. Dié eenheid beloof om uitvoering te gee aan die bepalings...
deur AfriForum | Feb 14, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Middelburg-tak het op 14 Februarie 2017 ’n wenslys aan mnr. Mandla Mnguni, bestuurder van die Steve Tshwete Plaaslike Munisipaliteit, oorhandig. Dít volg nadat die tak verskeie gemeenskapsprobleme en -prioriteite geïdentifiseer...
deur AfriForum | Feb 14, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Tzaneen het gister sy samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD in Centurion gesluit, is aan genl.maj. Maggy Mathebula,...