deur AfriForum | Feb 20, 2017 | Argiewe
Die Vaalharts AfriForum-tak het op Vrydag, 17 Februarie 2017, hulle samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Hartswater bevestig. Dit nadat ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 17 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD (nasionaal) in...
deur AfriForum | Feb 20, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vryburg het vandag sy samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD in Centurion gesluit is, aan kol. D.J. Mashaba, bevelvoerder...
deur AfriForum | Feb 20, 2017 | Argiewe
AfriForum se Overstrand-tak het op 18 Februarie 2017 ’n buurtwag in Gansbaai gestig. “Die Overstrand-area loop die afgelope paar maande gereeld deur as gevolg van voorvalle van georganiseerde misdaad, vermoedelik te wyte aan die dwelm- en perlemoensindikate wat die...
deur AfriForum | Feb 20, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum rig vandag opnuut ’n versoek aan gemeenskappe om by hulle plaaslike buurt- of plaaswagte aan te sluit ten einde meer Suid-Afrikaners te kan beveilig. Indien daar nie veiligheidstrukture tot mense se beskikking is nie, kan hulle...
deur AfriForum | Feb 20, 2017 | Argiewe
George se AfriForum-tak het op 17 Februarie 2017 ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Centurion gesluit is, aan brig. Phumzile Cetyana, adjunk bevelvoerder van die...
deur AfriForum | Feb 19, 2017 | Argiewe
AfriForum sal regsadvies inwin om ’n gemeenskap van Nkandla wat vergeefs op ’n skool wag, by te staan. Dit volg nadat dié burgerregte-organisasie deur wanhopige ouers om hulp genader is. Hulle kinders het sedert die aanvang van die skooljaar steeds nie toegang tot...