deur AfriForum | Feb 21, 2017 | Argiewe
In samehang met die viering van Internasionale Moedertaaldag, wat jaarliks op 21 Februarie gevier word, beloon Afrikaans-Vriendelik innoverende Afrikaanse ondernemings. Die Tinteltong Toekennings word daarom gegee aan besighede of mense wat dienste in Afrikaans lewer...
deur AfriForum | Feb 21, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Potchefstroom gaan hom vir die volgende tien maande op die herstel van slaggate in dié dorp toespits. Hendrik Oosthuizen, AfriForum se distrikskoördineerder vir Noordwes, sê die tak beoog om nagenoeg 500 slaggate reg te maak. Dirk Venter,...
deur AfriForum | Feb 21, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Warrenton-tak het op 20 Februarie 2017 met die burgemeester van Magareng Plaaslike Munisipaliteit en die plaaslike besigheidskamer vergader. Dít volg nadat die tak verskeie gemeenskapsprobleme en -prioriteite geïdentifiseer het...
deur AfriForum | Feb 20, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Phalaborwa-tak het onlangs in samewerking met die plaaslike belastingbetalersvereniging ’n wenslys aan Pule Shayi, burgemeester van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit, oorhandig. Dít volg nadat die tak verskeie...
deur AfriForum | Feb 20, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vryburg het op Vrydag, 17 Februarie 2017, opnuut ʼn stel vrae aan Neo Skalk, die burgemeester, en Conny Malefo, waarnemende munisipale bestuurder van die Naledi Plaaslike Munisipaliteit, oorhandig. Die vrae moet teen 3 Maart 2017 beantwoord word....
deur AfriForum | Feb 20, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vaalharts het op Vrydag 17 Februarie 2017 ʼn afspraak met mev. Mogale, die munisipale bestuurder van die Phokwane Munisipaliteit, gehad om ʼn aansoek in terme van die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000, (PAIA) aan hom te oorhandig. ...