deur AfriForum | Feb 28, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n brief gerig aan Fikile Mbalula, minister van sport en ontspanning, waarin die onmiddellike ontslag van Esethu Hasane, media-en-kommunikasiebestuurder by die departement van sport en ontspanning, geëis word. Dit volg ná ’n...
deur AfriForum | Feb 28, 2017 | Argiewe
Die Phokwane Plaaslike Munisipaliteit het die burgerregte-organisasie AfriForum se regskoste ten bedrae van R265 000 betaal soos in 2016 deur die Noord-Kaapse hoë hof in Kimberley gelas. AfriForum het sy regspan op 8 Februarie 2017 opdrag gegee vir die uitreik en...
deur AfriForum | Feb 28, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vryburg het op 22 Februarie 2017 bale Oulandsgras aan boere in die Lykso-omgewing uitgedeel. Hoewel die gebied reeds baie reën gehad het, het sommige boere steeds ’n tekort aan ruvoer gehad. Ters Pretorius van Telwiedré Voere in Heilbron het die...
deur AfriForum | Feb 27, 2017 | Argiewe
AfriForum is genooi om maandeliks die KwaZulu-Natalse landelike veiligheidskomiteevergaderings by te woon. Dit volg ná die samewerkingsooreenkoms wat met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD in Centurion gesluit is....
deur AfriForum | Feb 27, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Paulpietersburg het hul samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD in Centurion gesluit is, op 16 Februarie 2017 aan die...
deur AfriForum | Feb 24, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het volledige skriftelike terugvoer van Pule Shayi, burgemeester van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit, ontvang in reaksie op ’n wenslys wat dié tak in samewerking met die plaaslike belastingbetalersvereniging aan hom oorhandig...