Header Artwork

AfriForum stig buurtwag in Piet Retief

AfriForum het op Dinsdag, 28 Februarie 2017, ’n buurtwag in Piet Retief gestig. Dit spruit uit die gemeenskap se behoefte dat ’n AfriForum-buurtwag hier gestig word om as ’n gemeenskaplike front die toenemende misdaad in Piet Retief hok te slaan. Die buurtwag se...

Alberton-buurtwag help misdaad stuit

Die AfriForum-buurtwag in Alberton het onlangs in twee afsonderlike gevalle gehelp om ’n gesteelde vragmotor op te spoor en drie vermeende misdadigers vas te trek. Die soektog na die gesteelde vragmotor is in samewerking met ’n plaaslike opsporingsmaatskappy uitgevoer...

Nigel-tak en SAPD staan saam teen misdaad

Die AfriForum-tak in Nigel het onlangs hul samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in dié dorp bevestig. Die tak het ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD in Centurion gesluit is aan kapt. M....

Alberton-tak en SAPD span saam teen misdaad

Die AfriForum-tak in Alberton het onlangs hul samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in dié dorp bevestig. Die tak het ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD (nasionaal) in Centurion gesluit is...

Kempton Park-tak en SAPD beklink samewerkingsooreenkoms

  Die AfriForum-tak in Kempton Park het onlangs hul samewerking met die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Kempton Park bevestig. Die tak het ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD in Centurion...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN