deur AfriForum | Mar 9, 2017 | Argiewe
Dordrecht in die Oos-Kaap het vir die afgelope jaar net twee ure per week water in hul krane. Volgehoue druk deur AfriForum op die Chris Hani Distriksmunisipaliteit het egter ’n mate van verligting vir inwoners gebring. Die probleem het ontstaan toe die Hogsethdamwal...
deur AfriForum | Mar 8, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-takke van Randfontein en Westonaria het op 7 Maart 2017 ’n wenslys aan Larry Steyn, die hoof operasionele bestuurder van die Rand West Plaaslike Munisipaliteit, oorhandig. Dít volg nadat dié takke verskeie gemeenskapsprobleme en -prioriteite...
deur AfriForum | Mar 8, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Standerton het op 7 Maart 2017 met fase twee van die skoonmaakprojek by die Lombaardstraat-begraafplaas in dié dorp begin. Tydens fase een het die tak met die hulp van ’n plaaslike kontrakteur die begraafplaas se grasperke gesny. Gedurende fase...
deur AfriForum | Mar 8, 2017 | Argiewe
AfriForum het die kennisgewing van die Suid-Afrikaanse regering dat die proses om aan die internasionale strafhof te onttrek, voorlopig gestaak word, verwelkom. Dié stap volg nadat die Noord-Gautengse hoë hof ’n uitspraak op 22 Februarie 2017 gemaak het wat bepaal dat...
deur AfriForum | Mar 7, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se takke binne die grense van die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit, naamlik Delareyville, Ottosdal en Sannieshof, het op 6 Maart 2017 ’n wenslys aan dié munisipaliteit oorhandig. Dít volg nadat bogenoemde takke verskeie...
deur AfriForum | Mar 7, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in die Rayton/Heuwelsig-omgewing het vandag ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Centurion gesluit is, aan lt.kol. J.W. Phule, bevelvoerder van die...