deur AfriForum | Mar 14, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Warmbad, in samewerking met ander buurtwagte in die gebied, het die afgelope naweek aan dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Die patrollie is suksesvol deur sowat 115 buurtwaglede en lede van die...
deur AfriForum | Mar 14, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwagte van Vryburg, Stella en Komtiekie het die afgelope naweek aan dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Die patrollie is suksesvol deur sowat 58 buurtwaglede, lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en privaat...
deur AfriForum | Mar 14, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Bloemhof het sy samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD in Centurion gesluit is, aan kol. Willem Bekeer, bevelvoerder van...
deur AfriForum | Mar 14, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwagte in Delmas, Witbank, Middelburg en Standerton het op 11 Maart 2017 aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem. Altesaam 5 708 km is in die onderskeie dorpe deur 215 patrolleerders in 150 voertuie afgelê, en in 599 manuur is tien insidente...
deur AfriForum | Mar 14, 2017 | Argiewe
AfriForum het aan die begin van Maart vanjaar ’n buurtwag in Lydenburg gestig. Dít volg nadat verskeie gemeenskapslede die behoefte uitgespreek het dat ’n AfriForum-buurtwag gestig moet word om die toenemende gevalle van misdaad in Lydenburg op gemeenskaplike front...
deur AfriForum | Mar 14, 2017 | Argiewe
AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte het die afgelope naweek aan die burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Meer as 160 buurtwaglede, lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en verskeie privaat sekuriteitsmaatskappye – waaronder Bloemsec,...