Header Artwork

AfriForum-tak in Kaapstad-Noord en SAPD staan saam

  Die AfriForum-tak in Kaapstad-Noord en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Bellville gaan voortaan saam die geveg teen misdaad voortsit. Dit volg nadat dié tak ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD...

Witrivier-buurtwag op nasionale patrollie

Die Afriforum-buurtwag in Witrivier het op 11 Maart 2017 aan AfriForum se nasionale patrollie-veldtog deelgeneem. Die doel van dié patrollie was om sigbaarheid in die omgewing te verhoog, gemeenskappe bymekaar te bring en samewerking tussen alle veiligheidsrolspelers...

Nelspruit-buurtwag neem deel aan nasionale patrollie

  Die Afriforum-buurtwag in Nelspruit het op 11 Maart 2017 aan AfriForum se nasionale patrollie-veldtog deelgeneem. Die doel van dié patrollie was om sigbaarheid in die omgewing te verhoog, gemeenskappe bymekaar te bring en samewerking tussen alle...

AfriForum se Tzaneen-tak hou massaskoonmaakprojek

  Die AfriForum-tak in Tzaneen het in samewerking met verskeie ander organisasies en vrywilliges ’n massaskoonmaakprojek by die Tzaneen-dam uitgevoer. Dié projek het onder meer die volgende behels: Visnette is verwyder wat onwettig in die dam gebruik word om...

AfriForum-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel

Die AfriForum-buurtwagte van Marble Hall, het die afgelope naweek aan dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Die patrollie is suksesvol deur sowat 22 buurtwaglede uitgevoer. “Die patrolleerders het Marble Hall tussen Vrydagaand 20:00 en...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN