Header Artwork

Lekwa Plaaslike Munisipaliteit moet verantwoording doen

Die AfriForum-tak in Standerton het op 27 Maart 2017 ’n skrywe aan David Mabuza, premier van Mpumalanga, S.P.D. Sikhosana, LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake vir Mpumalanga, asook Linda Tshabalala, munisipale bestuurder van die Lekwa Plaaslike...

AfriForum-tak in Christiana hou skoonmaakaksie

Die burgerregte-organisasie AfriForum se Christiana-tak het die afgelope naweek dié dorp skoongemaak. Die huidige toestand van die dorp is te wyte aan ontoereikende onderhoud en swak dienslewering deur die Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit. Taklede het onder meer...

Munisipale waardasies: Gaan joune na!

Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit het pas hul waardasierol gepubliseer wat vir die volgende vier jaar geldig is. AfriForum wil dit ten sterkste benadruk dat hierdie ’n geleentheid is vir huiseienaars om hul waardasies na te gaan en seker te maak dat die...

’n Gemeenskapsentrum vir Vryheid

AfriForum en Helpende Hand se Vryheid-takke beplan ’n gesamentlike gemeenskapsentrum vir dié dorp. Hierdie is die eerste van sy soort en die twee organisasies beoog om hulle dienste aan die gemeenskap vanuit dié sentrum te bedryf. Die takbesture van beide organisasies...

AfriForum stig tak in Boshof

  Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 22 Maart 2017 ’n tak in Boshof gestig. Dít volg nadat verskeie gemeenskapslede ’n behoefte aan ’n AfriForum-tak uitgespreek het om die voortslepende gebrek aan munisipale dienslewering in dié dorp aan te spreek. Die...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN