deur AfriForum | Apr 10, 2017 | Argiewe
Die land se plaaslike regerings word oorval met rioolklagtes omdat riool op enige gegewe tyd iewers in die land vrylik lek en gevolglik ’n wesenlike gesondheidsrisiko vir Suid-Afrikaners skep en ernstige besoedeling veroorsaak. AfriForum-takke landwyd ontvang byna...
deur AfriForum | Apr 10, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se takke in Vryburg en Wolmaransstad het 6 000 liter water tot die eerste fase van die Calvinia-waterprojek bygedra. Volgens Alta Pretorius-Swart, AfriForum se streekskoördineerder vir Stellaland, is dit ’n voorreg vir die...
deur AfriForum | Apr 10, 2017 | Argiewe
AfriForum se Witbank-tak het verlede week fase twee van hul slaggatprojek geloods. Die tak het hiertydens, met die hulp van Homefront Trading, ’n plaaslike kontrakteur, ongeveer 37 m2 se slaggate in Plumerstraat voor die NG Kerk Witbank-Suid herstel. Gedurende fase...
deur AfriForum | Apr 10, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Delmas het ’n groot spoedhobbel in Samuelweg veilig gemaak deur strepe daaroor te verf en weerkaatsers en waarskuwingstekens daarop aan te bring om sigbaarheid te verhoog. Carel Botha, voorsitter van dié tak, sê dat die tak genoop was om in...
deur AfriForum | Apr 7, 2017 | Argiewe
Verteenwoordigers van die Suid-Afrikaanse regering moes vandag aan die Internasionale Strafhof in Den Haag, Nederland, verduidelik waarom dit in Junie 2015 nie die regering se verpligting teenoor dié Hof nagekom het deur Omar al-Bashir, omstrede Soedannese...
deur AfriForum | Apr 7, 2017 | Argiewe
Die Universiteit van Pretoria (UP) moes ’n kostebevel van R139 000 betaal nadat hulle verlede jaar ’n hofsaak in die Noord-Gautengse hoë hof teen AfriForum Jeug verloor het. Dié hofsaak het gehandel oor die onregmatige verwydering van toerusting uit AfriForum Jeug se...