deur AfriForum | Mei 22, 2017 | Argiewe
AfriForum se Marble Hall-buurtwag het Saterdag, 20 Mei 2017, die gebied rondom die verkeersdepartement se kantoor op die dorp skoongemaak. Die gemeenskap was moeg vir die vullis wat rondom en binne die terrein gelê het en het besluit om dit self skoon te maak....
deur AfriForum | Mei 22, 2017 | Argiewe
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) moet AfriForum se regskostes betaal nadat hulle onvoorbereid by die Noord-Gautengse hoë hof opgedaag het, waar albei AfriForum se aansoeke teen die SAPD ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000...
deur AfriForum | Mei 22, 2017 | Argiewe
AfriForum is vanjaar vir die tweede maal deel van die Dink of Sink-debatskompetisie in die suidstreek, wat al vir die afgelope 17 jaar deur die gasheerskool Hoërskool D.F. Malan aangebied word. Hoewel dié kompetisie al vir soveel jaar plaasvind, bly die getal leerders...
deur AfriForum | Mei 18, 2017 | Argiewe
Op 18 Mei 2017 het Afriforum se Fichardtpark-buurtwag weereens bewys dat dié dorp se veiligheidsnetwerk uiters bekwaam is. ’n AfriForum-lid het om 1:11 ’n verdagte voertuig onder die tak se WhatsApp-noodgroep se aandag gebring. Die tak se noodresponslede het binne...
deur AfriForum | Mei 18, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Pretoria-Oos het die afgelope twee weke die padoppervlak rondom Laerskool Tygerpoort teen ’n koste van sowat R160 000 herstel. Dit behels ’n area van meer as 4 000 m2. “AfriForum word deur gemeenskappe genader om in te gryp waar munisipaliteite...
deur AfriForum | Mei 18, 2017 | Argiewe
Die Universiteit van Pretoria (UP) het op 17 Mei besluit om nóg ’n studentetradisie op dié kampus te skrap. Serrie – ’n jare-oue studentetradisie – is gestaak omdat dit klaarblyklik ’n verkragtingskultuur by die universiteit skep. Dít volg nadat studente oor...