deur AfriForum | Mei 27, 2017 | Argiewe
AfriForum se Sektor 5-buurtwag in Bloemfontein het op Vrydagaand, 26 Mei, ’n kernrol gespeel tydens die suksesvolle hantering van ’n ongelukstoneel in Pasteurrylaan in dié stad. Danksy AfriForum-buurtwagte se gevestigde netwerke en sisteme is mediese hulp na dié...
deur AfriForum | Mei 26, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n klagte aan lt.genl. J.K. Phahlane, die nasionale polisiekommissaris, en genl. Tshumane, die provinsiale kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisiediens van die Vrystaat, gestuur.Dit volg nadat die provinsiale...
deur AfriForum | Mei 26, 2017 | Argiewe
AfriForum Jeug het vanoggend nooddienste ontbied nadat voerstore en dierekampe by die Universiteit van Pretoria (UP) se fakulteit veeartsenykunde by Onderstepoort aan die brand gesteek is. Dié brande is vermoedelik deur stakers van die Nehawu-vakbond gestig. Volgens...
deur AfriForum | Mei 26, 2017 | Argiewe
AfriForum het vandeesweek Secunda se watergehalte as deel van hul nasionale blou-en-groendruppelprojek getoets en bevind dat die drink- en rioolwater skoon is. “Ons kon vasstel dat Secunda se drink- en rioolwater skoon is en geen swaarmetale bevat nie, en dat...
deur AfriForum | Mei 26, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Bethlehem het vandag vier strafregtelike klagtes van munisipale bedrog ten bedrae van R85 miljoen by die plaaslike Valke-eenheid ingedien. Dít spruit onder meer uit verskeie ondersoeke wat deur AfriForum geloods is, asook dokumente wat aan die...
deur AfriForum | Mei 26, 2017 | Argiewe
AfriForum sal met hul projek om uitgesoekte damme in die Wes-Kaap dieper en groter te maak, wegspring sodra dié organisasie die groen lig van die departement van water en sanitasie (DWS) ontvang. Die burgerregtewaghond het reeds grondverskuiwingspesialiste en...