Header Artwork

Vanderbijlpark staan saam teen misdaad

  AfriForum se buurtwagtak in Vanderbijlpark het Maandagoggend bystand aan die plaaslike polisie gebied ná drie gewapende rowers by ’n eenheid in ’n meenthuiskompleks in Firstraat ingebreek het en deur ’n inwoner geskiet is. Die voorval het omstreeks 10:30...

AfriForum stig buurtwag in Secunda

  Die burgerregtewaghond AfriForum het gister ’n buurtwag in Secunda op die been gebring om misdaad in dié dorp te bekamp. “Die buurtwag het ten doel om saam met die SAPD en plaaslike veiligheidsinstansies te werk om misdaad te bekamp en die gemeenskap in tye van...

Verdagtes loop hul vas teen AfriForum se Upington-buurtwag

AfriForum se buurtwag in Upington het die afgelope naweek tydens twee onderskeie insidente, twee verdagtes vasgetrek. Die een insident het op Vrydag, 26 Mei, om 03:00 by ’n perseel in Upington se industriële gebied plaasgevind. Nadat verdagtes by die perseel opgemerk...

AfriForum-buurtwag in Barberton gestig

Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 26 Mei 2017 ’n buurtwag in Barberton gestig nadat daar tydens ’n openbare vergadering besluit is dat ’n buurtwag benodig word om toenemende misdaad in die dorp te bekamp. Die buurtwagbestuur bestaan uit Johan Liddle...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN