deur AfriForum | Jun 5, 2017 | Argiewe
AfriForum het die water in Phalaborwa, Louis Trichardt, Marble Hall, Nylstroom, Naboomspruit, Warmbad, Tzaneen, Pietersburg, Haenertsburg en Vaalwater in Mei 2017 getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- en rioolwater te bepaal. “Ons het vasgestel dat die...
deur AfriForum | Jun 5, 2017 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum is met formele regstappe teen die KwaZulu-Natalse (KZN) onderwysdepartement besig ná die Nkungumathe-gemeenskap in Nkandla al 20 jaar op die oprigting van die Khuba Secondary School wag. Lede van dié gemeenskap het AfriForum in...
deur AfriForum | Jun 2, 2017 | Argiewe
AfriForum beskou die voorstel van Panyaza Lesufi, die Gautengse LUR vir onderwys, dat alle matriekleerders dieselfde matriekeksamen moet skryf as ’n verdere poging van die regerende party om ’n eenvormige stelsel met gebreke en al op alle leerders af te dwing, ten...
deur AfriForum | Jun 2, 2017 | Argiewe
AfriForum het ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wetno. 2 van 2000) (PAIA) teen die departement van omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning gebring oor die besluit van Edna Molewa, minister van omgewingsake, om 20% van die...
deur AfriForum | Jun 2, 2017 | Argiewe
Lede van AfriForum se Ellisras-buurtwag het gister patrollie-opleiding ontvang. Volgens Jaco Grobbelaar, AfriForum se distrikskoördineerder vir Limpopo, is professionele opleiding belangrik vir elke veiligheidstruktuur. “Dis belangrik dat AfriForum se...
deur AfriForum | Jun 1, 2017 | Argiewe
AfriForum het die aanstelling van lt.genl. Joel Mothiba as die nuwe waarnemende nasionale polisiekommissaris as verblydend beskryf. “Lt.genl. Mothiba is ʼn ervare beroepspolisiebeampte wat sterk in gemeenskapspolisiëring en dissipline glo. Ek glo sy aanstelling sal...