deur AfriForum | Jun 6, 2017 | Argiewe
AfriForum het die afgelope maand Stellaland se watergehalte as deel van die burgerregtewaghond se nasionale blou-en-groendruppelprojek getoets. Uitslae dui aan dat die drinkwater skoon is. “Ons kon vasstel dat Stellaland se drinkwater skoon is, geen swaarmetale bevat...
deur AfriForum | Jun 6, 2017 | Argiewe
AfriForum het vandeesweek Hartbeespoort, Brits en Mooinooi se drinkwatergehalte as deel van die burgerregte organisasie se nasionale blou-en-groendruppelprojek getoets en vasgestel dat dit skoon is. “Ons kon vasstel dat hierdie drie dorpe, in die Madibeng...
deur AfriForum | Jun 6, 2017 | Argiewe
AfriForum het die water in Kuruman, Kathu, Postmasburg, Upington, Springbok en Kammiesberg in Mei 2017 getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- en rioolwater te bepaal. “Ons het vasgestel dat die drinkwater in die provinsie skoon is en geen swaarmetale bevat...
deur AfriForum | Jun 5, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n beroep gedoen op Supra Mahumapelo, premier van die Noordwes, om by die vlaag van plaasaanvalle in te gryp wat dié provinsie teister, soos wat hy vroeër by Coligny gedoen het. Dit volg nadat daar in die afgelope vier...
deur AfriForum | Jun 5, 2017 | Argiewe
AfriForum se tak in Rayton en Cullinan het op 3 Junie 2017 in samewerking met die gemeenskap van Elandshoek ’n provinsiale grondpad herstel. Die padoppervlak was oneweredig as gevolg van vragmotors wat die pad gebruik en veroorsaak dat rotse uitbult en die pad...
deur AfriForum | Jun 5, 2017 | Argiewe
AfriForum was een van die organisasies wat uitgenooi is om verlede week ’n beraad in KwaMashu, Durban, by te woon wat deur Willies Mchunu, premier van KwaZulu-Natal, aangebied is. Verskeie burgemeesters vanuit dié provinsie, asook LUR’s en gemeenskapsleiers –...