deur AfriForum | Jun 7, 2017 | Argiewe
AfriForum het die water in Witbank, Middelburg, Delmas, Secunda, Standerton, Bethal, Trichardt, Kinross, Evander, Charl Cilliers, Kriel, Greylingstad, Morgenzon en Balfour in Mei 2017 getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- en rioolwater te bepaal. “Ons het...
deur AfriForum | Jun 6, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-waghond AfriForum het vandag versoek dat Fikile Mbalula, minister van polisie, dringend ingryp in die Suid-Afrikaanse Polisie-unie (Sapu) se beplande landwye staking wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se 10111-dienssentrumpersoneel betrek, wat...
deur AfriForum | Jun 6, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum is bekommerd oor die dreigende storm aan die Wes-Kaapse kus wat volgens die weerburo beloof om die ergste in 30 jaar te wees. “AfriForum-takke en -buurtwagte in die Wes-Kaap is reeds op bystand om hulp aan die owerhede te verleen...
deur AfriForum | Jun 6, 2017 | Argiewe
AfriForum het vandeesweek Bloemfontein, Dealesville, Boshof en Bultfontein se watergehalte as deel van die burgerregte-organisasie se nasionale blou-en-groendruppelprojek getoets en bevind dat die drink- en rioolwater op standaard is. “Ons kon vasstel dat die dorpe se...
deur AfriForum | Jun 6, 2017 | Argiewe
AfriForum het die afgelope maand Hertzogville se watergehalte as deel van die burgerregtewaghond se nasionale blou-en-groendruppelprojek getoets. Uitslae dui aan dat die drinkwater skoon is. “Ons kon vasstel dat Hertzogville se drinkwater skoon is, geen swaarmetale...
deur AfriForum | Jun 6, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Christiana het besluit om die voortdurende rioolprobleme in die dorp onder die Lekwa-Teemane Munisipaliteit se aandag te bring deur ’n rooi lint of iets soortgelyks aan ’n voorwerp vas te bind wat so na as moontlik aan die rioolprobleem is. ’n...