deur AfriForum | Jun 9, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum veroordeel verskeie rassistiese plasings ná die natuurrampe in die Wes-Kaap, spesifiek Knysna. “Die sentimente wat so openlik in dié sosialemediaplasings uitgespreek word, is uiters kommerwekkend en ons sal die Suid-Afrikaanse...
deur AfriForum | Jun 8, 2017 | Argiewe
AfriForum se Marble Hall-tak het ’n ooreenkoms met die Ephraim Mogale Plaaslike Munisipaliteit gesluit dat inwoners se dispute oor foutiewe elektrisiteitsrekeninge teen 30 Junie 2017 opgelos sal wees. Jaco Grobbelaar, AfriForum se streekskoördineerder vir Limpopo,...
deur AfriForum | Jun 8, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum en die diensorganisasie Solidariteit Helpende Hand het pas aangekondig dat hulle hul noodfonds gaan uitbrei deur bystand te bied aan dié gebiede in die Wes-Kaap wat tans die ergste deur verwoestende brande geteister word. Hierdie...
deur AfriForum | Jun 8, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in George het op 7 Junie 2017 bystand gelewer met die ontruiming van huise in Buffelsbaai as gevolg van brande wat tans in die omgewing woed. Die burgerregte-organisasie se George-tak het ’n boodskap ontvang dat mense dringend hulp benodig om...
deur AfriForum | Jun 8, 2017 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum, die Quaker Peace Centre en die FW de Klerk Stigting het vandag ’n aansoek in die Konstitusionele Hof gebring om Cyril Ramaphosa, Suid-Afrika se adjunkpresident, te gelas om ’n kommissie van ondersoek in te stel om bewerings van...
deur AfriForum | Jun 7, 2017 | Argiewe
’n Anonieme boer van Stella het ’n skenking van 1 000 bale voer aan boere in Calvinia gemaak wat steeds onder die droogte gebuk gaan. AfriForum het die brandstofkostes vir die aflewering van die voer ten volle gedek. P.M. de Villiers, ’n lid van die Stella...