deur AfriForum | Jun 23, 2017 | Argiewe
AfriForum se Kempton Park-tak het op 17 Junie 2017 insidentbeheeropleiding ontvang. Die taklede het ook gisteraand ’n insidentkomitee gestig. “Die opleiding het ten doel om die gemeenskap te leer hoe om op te tree tydens onder meer gewelddadige betogings en...
deur AfriForum | Jun 23, 2017 | Argiewe
AfriForum se Heilbron-tak het verskeie klagtes van lede ontvang oor waterlekke en ’n watertekort in dié dorp. Die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit se versuim om hieraan aandag te gee, het die tak genoop om ’n formele klag per brief op 21 Junie 2017 aan die...
deur AfriForum | Jun 23, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Kaapstad-Noord het watertoetse deur ’n onafhanklike laboratorium op ’n watermonster uit die Swartrivier laat doen, en die resultate is kommerwekkend: E. coli-vlakke is 50 keer hoër as die toegelate maksimum wat deur ’n rioolaanleg vrygestel mag...
deur AfriForum | Jun 23, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum neem kennis van hoofregter Mogoeng Mogoeng se uitspraak om die geheime stemming se besluit terug te wend na die Parlement en dus Baleka Mbete, Speaker van die Parlement. AfriForum het egter ’n e-pos na die speaker se kantoor...
deur AfriForum | Jun 22, 2017 | Argiewe
AfriForum-buurtwagte en ander veiligheidstrukture het gisteraand gehelp om woonbuurte tydens ’n protesoptrede in Bloemfontein te beveilig. Die onderskeie strukture het op strategiese punte by die ingange van woonbuurte gestaan om te verhoed dat stakende munisipale...
deur AfriForum | Jun 22, 2017 | Argiewe
AfriForum se Randfontein-tak het 100 bale voer van nagenoeg 320 kg elk aan boere in Calvinia en Pofadder oorhandig. Dié bale is deur ’n boer wat anoniem wil bly aan AfriForum geskenk. Die burgerregte-organisasie het die aflewerings- en vervoerkoste gedra. “Wanneer...