deur AfriForum | Aug 4, 2017 | Argiewe
AfriForum bedank alle lede en medewerkers vir hul ondersteuning in die sogenaamde skolegodsdienssaak. Die saak tussen Laerskool Randhart, Laerskool Baanbreker, Laerskool Garsfontein, Hoërskool Linden, Hoërskool Oudtshoorn en Oudtshoorn Gimnasium, en die Organisasie...
deur AfriForum | Aug 4, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Secunda het in samewerking met Sibathathu Construction BK op 3 Augustus 2017 verskeie spoedhobbels in dié dorp geverf. Dít volg nadat die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit versuim het om die nodige instandhouding te doen. Volgens Nico Venter,...
deur AfriForum | Aug 3, 2017 | Argiewe
As deel van AfriForum se Rus in Vrede-veldtog waartydens begraafplase in Suid-Afrika opgeknap en netjies gemaak word, het die burgerregtewaghond ‘n skrywe aan die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit gerig waarin versoek word om die Phalaborwa-begraafplaas reg...
deur AfriForum | Aug 3, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Delmas het die afgelope naweek ‘n selfdoenprojek in Sameulweg aangepak. Dié tak se jeugvleuel het dit goedgedink om ‘n opknappingsprojek van stapel te stuur waartydens herstelwerk aan die brugrelings en verfwerk aan die brug gedoen is....
deur AfriForum | Aug 2, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum dien vandag klagtes van rassisme en diskriminasie teen sowel die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) as organisasie as Julius Malema (leier van die EFF) en Mbuyiseni Ndlozi (woordvoerder van die EFF) as individue by die...
deur AfriForum | Aug 2, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 26 Julie 2017 ’n lid van sy Vryburg-buurtwag bygestaan om ’n formele klagte teen Daniel Tedikwe, staatsaanklaer van die Vryburg-landdroshof, by die direkteur van openbare vervolging aanhangig te maak ná beweerde...