deur AfriForum | Aug 8, 2017 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte in Witrivier, Machadodorp, Barberton en Lydenburg, asook die Cairn Burnside-plaaswag buite Nelspruit het in samewerking met ander veiligheidsinstansies en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) aan AfriForum se nasionale patrollie op 4...
deur AfriForum | Aug 8, 2017 | Argiewe
AfriForum het die plaaslike munisipaliteite van Naledi, Tswaing, Lekwa-Teemane en Mamusa skriftelik versoek om dringend geïdentifiseerde begraafplase in samewerking met die burgerregte-organisasie skoon te maak en op te knap. Dít volg nadat die burgerregtewaghond as...
deur AfriForum | Aug 8, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Secunda het op 7 Augustus 2017 wéér opleiding ontvang. Tydens hierdie sessie is buurtwaglede opgelei in die hantering van verskeie tonele, asook die korrekte radiogebruikprosedure. “AfriForum bied opleiding aan al sy buurtwagstrukture om te...
deur AfriForum | Aug 8, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Standerton het op 5 Augustus 2017 ’n skoonmaakaksie in samewerking met Go Garbage, ’n plaaslike kontrakteur, by die begraafplaas in Britsstraat geloods. Dít volg nadat die Standerton-begraafplaas al vir ’n geruime tyd lank in ’n haglike toestand...
deur AfriForum | Aug 7, 2017 | Argiewe
AfriForum se Tzaneen-tak het op Saterdag, 5 Augustus die Tzaneen-dam vir die tweede keer vanjaar skoongemaak. Die projek is in samewerking met die Letaba Bassmasters, Wolkberg Akademie, Rhino Chemicals, Sosal Tzaneen, Drone Tronix en Tzaneen-natuurbewaring en...
deur AfriForum | Aug 7, 2017 | Argiewe
Agt van AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte het die afgelope naweek aan dié burgerregte-organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem. Nagenoeg 170 buurtwaglede, asook verskeie nooddiens- en privaat sekuriteitsmaatskappye was by die patrollie betrokke. Die...