deur AfriForum | Aug 15, 2017 | Argiewe
AfriForum het vandag aan die internasionale strafregkenner prof. Hennie Strydom opdrag gegee om ’n mening te skryf oor stappe wat die burgerregtewaghond kan doen om Robert Mugabe, Zimbabwe se president, by onder meer die internasionale strafhof van ’n misdaad...
deur AfriForum | Aug 15, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n beroep op die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gedoen om ‘n lasbrief vir die inhegtenisneming van die Zimbabwiese presidentsvrou, Grace Mugabe, uit te reik. Dit volg nadat polisiewoordvoerder Vishnu Naidoo luidens...
deur AfriForum | Aug 15, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het verlede week met hul teenboelieveldtog by Laerskool Helderkruin in Roodepoort, Gauteng besoek afgelê. Dié projek dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met kinders, onderwysers en ouers in. “Dit...
deur AfriForum | Aug 15, 2017 | Argiewe
AfriForum se Sasolburg-tak het op 9 Augustus die tweede skoonmaakaksie vir die jaar in dié dorp uitgevoer. Die beboste area in H.F. Verwoerdstraat is skoongemaak na verskeie klagtes dat die area gebruik word om rommel weg te gooi en gesteelde goedere weg te steek....
deur AfriForum | Aug 15, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Brakpan het op 14 Augustus 2017 ’n finale aanmaning aan die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit gestuur oor die haglike toestand van dié dorp se begraafplaas. Die aanmaning eis dat die munisipaliteit die begraafplaas voor 24 Augustus 2017...
deur AfriForum | Aug 14, 2017 | Argiewe
As deel van die burgerregtewaghond AfriForum se Rus in Vrede-veldtog wat onlangs van stapel gestuur is, is ‘n skoonmaakaksie op 12 Augustus by die Danielskuil-begraafplaas gehou. Dt volg nadat dié begraafplaas al vir ‘n geruime tyd in ‘n haglike...