Header Artwork

Adv. Nel, AfriForum staan Mugabe-slagoffer by

Die burgerregte-waghond AfriForum en adv. Gerrie Nel, hoof van dié organisasie se privaat vervolgingseenheid, het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat hulle mej. Gabriella Engels gaan bystaan om toe te sien dat geregtigheid geskied met die aanrandingsklag...

AfriForum se Standerton-buurtwag ontvang opleiding

Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op 15 Augustus 2017 patrollie-opleiding ontvang. Tydens hierdie sessie is buurtwaglede ook opgelei in die korrekte radiogebruikprosedure. “Die buurtwag vorm deel van AfriForum se plaaslike takstruktuur en het ten doel om die...

AfriForum verf Witbank se strate

Die AfriForum-tak in Witbank het ’n plaaslike kontrakteur aangestel wat die afgelope twee weke verskeie spoedhobbels in die dorp geverf het nadat die Emalahleni Plaaslike Munisipaliteit versuim het om die nodige instandhouding te doen. Volgens Alf Friess, AfriForum se...

RIV-veldtog: AfriForum maak Secunda-begraafplaas skoon

Die AfriForum-tak in Secunda het die begraafplaas in dié dorp skoongemaak en ontbos. Dit vorm deel van die burgerregtewaghond se Rus in Vrede-veldtog wat op die opknapping en instandhouding van begraafplase fokus. Die tak het meer as 40 sakke rommel opgetel, die gras...

AfriForum se Bethal-buurtwag en GPF ontvang opleiding

Die AfriForum-buurtwag en die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in Bethal het op 14 Augustus 2017 opleiding ontvang. Tydens hierdie sessie is buurtwaglede opgelei in die hantering van verskeie tonele, asook die korrekte radiogebruikprosedure. “AfriForum bied...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN