deur AfriForum | Aug 25, 2017 | Argiewe
AfriForum se Phalaborwa-tak het hierdie maand verskeie kere die dorp skoongemaak, die tuintjie by die ingang van die dorp opgeknap en vullis verwyder as deel van hul dorpskoonmaakprojek. Die tak het vullis op die dorp verwyder nadat ál vier munisipale...
deur AfriForum | Aug 25, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die rioolwateruitvloei in die Swartspruit in Kempton Park op 17 Augustus 2017 om die gehalte van dié stad se rioolwater te bepaal. AfriForum se Kempton Park-tak het SANAS-geakkrediteerde toetse uitgevoer nadat verskeie...
deur AfriForum | Aug 25, 2017 | Argiewe
As deel van die burgerregte waghond AfriForum se Rus in Vrede-veldtog wat onlangs van stapel gestuur is, is ’n skoonmaakaksie op 19 Augustus 2017 by die Middelburg-begraafplaas gedoen waartydens 25 swartsakke vol rommel opgetel en ’n bakkievrag se takke en gras...
deur AfriForum | Aug 24, 2017 | Argiewe
AfriForum het vandag ’n hersieningsaansoek by die Noord-Gautengse hoë hof ingedien waarin die hof gevra word om mev. Maite Nkoana-Mashabane, die minister van internasionale betrekkinge en samewerking, se besluit om diplomatieke immuniteit aan die Zimbabwiese...
deur AfriForum | Aug 24, 2017 | Argiewe
AfriForum se Alberton-buurtwag het Woensdagaand omstreeks 21:00 in samewerking met die SAPD, SS Crime Alert en die EMPD SWAT-eenheid een van die 20 ontsnapte gevangenes in ’n woonstelblok in Johannesburg-Suid vasgetrek. Dít volg nadat die polisie foto’s van sommige...
deur AfriForum | Aug 23, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 15 Augustus 2017 ondersoek ingestel na die toestand van die begraafplaas in Klerksdorp en vasgestel dat dit in ’n haglike toestand is. Hoewel die City of Matlosana Plaaslike Munisipaliteit vanjaar R700 000 vir die...