deur AfriForum | Sep 8, 2017 | Argiewe
AfriForum se Lydenburg-tak het gehelp om die plaaslike begraafplaas skoon te maak as deel van die burgerregtewaghond se Rus in Vrede-veldtog. “Die finale rusplek van mense se afgestorwe geliefdes moet skoon en veilig wees sodat mense nie ongemaklik voel om die...
deur AfriForum | Sep 7, 2017 | Argiewe
AfriForum se Witrivier-buurtwag het mediese bystand verleen aan ’n boer wat Maandagaand op sy plaas aangeval is. Gavin Wingrave (51) is erg aangerand en vermoedelik met ’n hoekyster aangeval. Hy het ernstige beserings opgedoen en dringende hulp benodig. Die buurtwag...
deur AfriForum | Sep 7, 2017 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum het op 5 September ’n tak in Aliwal-Noord gestig en tydens die stigtingsgeleentheid ’n takbestuur verkies met Cecil Foster aan die stuur van sake as takvoorsitter. “Die munisipaliteite in die Oos-Kaap is by verre die swakste bestuurde...
deur AfriForum | Sep 7, 2017 | Argiewe
Luidens inligting wat deur Fikile Mbalula, polisieminister, aan die burgerregtewaghond AfriForum verskaf is, dui ondersoeke daarop dat verlore en gesteelde polisiewapens in gewelds- en ernstige misdaad gebruik word. Die inligting dui verder daarop dat die polisie...
deur AfriForum | Sep 7, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Christiana het as deel van boomplantmaand vier suurlemoenbome by skole in die dorp geplant. Die tak het besluit om voortaan vrugtebome as deel van hierdie inisiatief te plant, aangesien kinders die vrugte daarvan kan benut. Die skool en...
deur AfriForum | Sep 7, 2017 | Argiewe
Inwoners van Schweizer-Reneke het hul na AfriForum se tak hier gewend nadat die dorp daagliks kragonderbrekings ondervind wat skade van duisende rande aan elektriese toebehore aanrig. Ondersoeke en gesprekke met raadslede van die Schweizer-Reneke stadsraad, dui daarop...