deur AfriForum | Sep 12, 2017 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum se Springbok-tak het gister ’n brief op Samantha Titus, die munisipale bestuurder van die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit, beteken waarin vereis word dat ’n kennisgewing van ’n aansoek om dorpstigting (wat op 1 September 2017 in die...
deur AfriForum | Sep 11, 2017 | Argiewe
AfriForum verwelkom die Mosselbaai Munisipale Raad se besluit om Marius Botha, die hoof-finansiële beampte, se dienskontrak te beëindig. Dié besluit is geneem nadat die Williston-streekshof Botha aan onder meer korrupsie skuldig bevind het en hy tot effektief...
deur AfriForum | Sep 11, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Schweizer-Reneke het verlede naweek in samewerking met NK Sekuriteit ’n verkragter in die dorp vasgetrek. Die buurtwag het die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gekontak waarna die verdagte deur die polisie gearresteer is. Die verdagte se...
deur AfriForum | Sep 11, 2017 | Argiewe
AfriForum se Witrivier-buurtwag het tesame met Full Circle Sekuriteit en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) die tuine voor die Witrivier-polisiestasie opgeruim. “Dié aangeleentheid wys net weer eens dat die buurtwag se samewerking met die plaaslike polisie van so...
deur AfriForum | Sep 11, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vryburg het op Saterdag, 9 September 2017 die Vryburg-begraafplaas skoongemaak as deel van die organisasie se Rus in Vrede-veldtog. Talle gemeenskapslede sowel as plaaslike maatskappye het aan dié aksie deelgeneem. Dít volg nadat die...
deur AfriForum | Sep 11, 2017 | Argiewe
’n Nuutgestigte eenheid teen rassisme en haatspraak is vandag tydens ’n konferensie in Centurion amptelik deur AfriForum van stapel gestuur. Verskeie rolspelers, wat hulle as raadgewers tot hierdie eenheid verbind het, het as sprekers by die konferensie opgetree en...