deur AfriForum | Sep 18, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Heilbron-tak het 13 bome aan die Hoërskool Heilbron as deel van boomplantmaand geskenk. AfriForum se plaaslike tak het vir elke graad wat by die skool aangebied word (vanaf graad R tot 12) ’n boom geskenk om leerders bewus te...
deur AfriForum | Sep 18, 2017 | Argiewe
’n Google Earth-foto wat op 20 April 2017 geneem is bevestig dat die westelike Knysna-vuur op die plaas Elandskraal begin het. Dit stem ooreen met die bevindings van dr. David Klatzow, die forensiese deskundige wat deur AfriForum aangestel is om die oorsaak van...
deur AfriForum | Sep 18, 2017 | Argiewe
AfriForum se Moot-buurtwag het die afgelope week op uitnodiging van en in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in die Moot ’n suksesvolle beveiligingsaksie uitgevoer. Altesaam 14 persone het aan dié...
deur AfriForum | Sep 18, 2017 | Argiewe
AfriForum vier sy suksesvolle watermoniteringstrategie vandag op Wêrelwatermoniteringsdag en doen ‘n beroep op sy lede en die hele Suid-Afrika om die belangrikheid van ons waterbronne te koester. “Die primêre doel van Wêreldwatermoniteringsdag is om burgers op...
deur AfriForum | Sep 14, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke het vandag watersuiweringspakkies aan die publiek beskikbaar gestel om dié dorp se drinkwater te suiwer. Dít volg nadat die burgerregtewaghond die dorp se drinkwater onlangs getoets en bevind het dat dit nie vir menslike gebruik...
deur AfriForum | Sep 14, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Springs het op 13 September 2017 ’n plaaswag in die Endicott-gebied buite dié dorp gestig. Die plaaswag is gestig om ’n verenigde front teen toenemende voorvalle van misdaad in dié gebied te vorm. Die plaaswagbestuur bestaan uit Wouter Steyn...