deur AfriForum | Sep 19, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-takbesture in Mpumalanga het die afgelope naweek die geleentheid gehad om ’n opleidingskonferensie by die Badplaas-vakansieoord by te woon. Die doel van die konferensie was om AfriForum-takbestuurslede op te lei en op hoogte te bring van al die jongste...
deur AfriForum | Sep 19, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Standerton het onlangs gehelp om vullis na afloop van ’n gemeenskapsbetoging te verwyder. Dié aksie is in samewerking met Go Garbage en Kasselman-veiligheidsdienste uitgevoer. Die Lekwa Plaaslike Munisipaliteit huur Afrirent se...
deur AfriForum | Sep 19, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Piet Retief het onlangs ’n skoonmaakprojek in dié dorp van stapel gestuur en reeds die spruit naby Westendstraat skoongemaak. “Die tak is deur verskeie raadop inwoners genader om in te gryp. Die netheid van die dorp is vir baie inwoners belangrik...
deur AfriForum | Sep 19, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Secunda het op 14 September 2017 ’n gesteelde motorfiets teruggevind. “Die buurtwag het die gebied gepatrolleer en twee verdagte persone met ‘n motorfiets opgemerk. Buurtwaglede het die persone aanvanklik met hul voertuie aangekeer,...
deur AfriForum | Sep 18, 2017 | Argiewe
Alle AfriForum-takbesture in Noordwes het die afgelope Saterdag die geleentheid gehad om ’n opleidingskonferensie by die Protea-hotel in Klerksdorp by te woon. Die doel van die konferensie was om AfriForum-takbestuurslede op te lei en op hoogte te bring van al die...
deur AfriForum | Sep 18, 2017 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum het vandag ’n strafregtelike klag by die Vryburg-polisiestasie ingedien om ondersoek in te stel na twee beweerde gevalle van bedrog deur plaaslike munisipale amptenare van en moontlik ook verskaffers aan dié munisipaliteit. Dié klag...