deur AfriForum | Sep 21, 2017 | Argiewe
Dele van die Delareyville-gemeenskap het vanoggend in opstand gekom as gevolg van ’n konstante gebrek aan watertoevoer in die hele dorp. “Vanoggend se voorval spruit skynbaar uit die feit dat ’n hut in die informele nedersetting aan die brand geslaan het. Inwoners het...
deur AfriForum | Sep 21, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Wes-Moot-buurtwag het onlangs gehelp om verskeie veldbrande te blus. ’n Huis het egter tydens een van dié brande afgebrand. Die eerste veldbrand het op 14 September 2017 om 16:00 in Van der Hoffweg ontstaan, en die buurtwag het...
deur AfriForum | Sep 21, 2017 | Argiewe
Ongeveer 40 lede van AfriForum se Meyerspark-buurtwag het op 20 September 2017 patrollie-opleiding ontvang. Dié buurtwag patrolleer onder meer Meyerpark, Equestria, Silverton uitbreiding 6 en 8 en Silverton. “Opleiding is belangrik vir enige veiligheidstruktuur en die...
deur AfriForum | Sep 21, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n ope brief aan adjunkpresident Cyril Ramaphosa gerig waarin die organisasie die adjunkpresident versoek om ’n verduideliking te gee van die onderstaande uitlating wat wyle dr Mario Oriani-Ambrosini in sy memoires aan...
deur AfriForum | Sep 20, 2017 | Argiewe
Die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit het op 19 September 2017 rioolpype in Pelican- en Steenbokstraat in Alberton begin vervang nadat die plaaslike AfriForum-tak vir sewe maande lank druk op die munisipaliteit uitgeoefen het. Dié tak het sedert Februarie...
deur AfriForum | Sep 20, 2017 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum het vandag ’n veldtog van stapel gestuur waarmee staatsamptenare aangemoedig word om enige korrupsie verwante klagtes by sy teenkorrupsie-eenheid aan te meld. AfriForum het ook hierdie week ’n nuwe webtuiste (www.stopkorrupsie.co.za)...