deur AfriForum | Sep 26, 2017 | Argiewe
Vier lede van die AfriForum-buurtwag in Witrivier het onlangs vlak 1-noodhulpopleiding voltooi. Hierdie lede kan nou tydens noodsituasies basiese mediese bystand bied. “Die buurtwag wil die gemeenskap bystaan en ons is oortuig dat hierdie noodhulpopleiding ons in...
deur AfriForum | Sep 25, 2017 | Argiewe
AfriForum het op Saterdag, 23 September 2017 in samewerking met Gaan Groen Knysna begin om inheemse bome, waaronder die Cape Ash, Waterbessie en die Outeniqua-geelhout, in die Pledge Natuurreservaat te plant. Volgens Chris Boshoff, AfriForum se...
deur AfriForum | Sep 23, 2017 | Argiewe
Hoërskool Nelspruit het vanjaar koning gekraai in die senior-afdeling van die nasionale Dink of Sink-debatskompetisie en Hoërskool D.F. Malan in die junior-afdeling. Gerhard van der Merwe, Josua Matthee en Wehan Viljoen was die senior-wenspan en die junior-wenspan het...
deur AfriForum | Sep 22, 2017 | Argiewe
Te midde van groot waterskaarste in Delareyville het die AfriForum-tak ’n enorme waterlek op die hoek van Visagie- en Delareystraat geïdentifiseer. Die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit sê al vir ten minste twee jaar dat hulle nie dié lek kon opspoor nie. Pierre du...
deur AfriForum | Sep 22, 2017 | Argiewe
Die raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) het die besluit geneem om die universiteit se voorgestelde bemarkingsplan te heroorweeg. Dié bemarkingsplan het onder meer voorgestel dat die kenmerkende maroen van die NWU-Pukke na pers verander word, asook dat die woord...
deur AfriForum | Sep 21, 2017 | Argiewe
AfriForum se Benoni-buurtwag het vandag om ongeveer 13:00 in samewerking met die polisie en die gemeenskapspolisiëringsforum ’n gesteelde voertuig op die hoek van Mainweg en Baileystraat opgespoor skaars ’n uur nadat die voorval aangemeld is. Een van AfriForum se...