Header Artwork

AfriForum se jeug-afdeling in Kuruman loods skoonmaakaksie

AfriForum se jeug-afdeling in Kuruman het die afgelope naweek met ’n skoonmaakaksie begin ten einde onwettige pamflette van stopstrate en mure te verwyder. Die span het op Saterdagoggend 30 September 2017 saam met lede van die brandreaksie-eenheid dié pamflette te...

Kabeldiewe loop hul rieme styf teen AfriForum

AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en verskeie sekuriteitsmaatskappye het in die vroeë oggendure van 1 Oktober 2017 drie vermeende kabeldiewe vasgetrek. Dít volg nadat die buurtwag inligting ontvang het dat...

AfriForum se Hessekwa-tak skenk bome vir Knysna

AfriForum se Hessekwa-tak het ’n finansiële skenking aan die Gaan Groen Knysna-projek gemaak. Dié projek behels die rehabilitasie van dié gewilde toeristedorp deur bome te plant. Die Hessekwa-tak het AfriForum se nasionale boomplantmaand afgesluit deur drie soorte...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN