deur AfriForum | Okt 4, 2017 | Argiewe
AfriForum se Naboomspruit-tak, in samewerking met Naboomspruit se provinsiale departement van paaie en vervoer, het op 1 Oktober slaggate herstel op 12 km van die provinsiale pad wat strek vanaf die T-aansluiting by die Rondaliapad (by Olifant) tot by die ingang na...
deur AfriForum | Okt 4, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-takke in groter Pretoria het tydens September vanjaar ongeveer 202 bome geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se nasionale boomplantmaandveldtog. “Bome is ’n erfenis. Dit is ’n belangrike deel van die ekostelsel en is ’n natuurlike hulpbron...
deur AfriForum | Okt 4, 2017 | Argiewe
AfriForum het vandag as deel van sy nasionale fluitjieblaserveldtog ’n verslag bekend gestel wat die totale opgelope wanbesteding van R16 miljard deur nasionale departemente tydens die 2015/2016-finansiële jaar blootlê. Die nasionale departemente van vervoer; water en...
deur AfriForum | Okt 3, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het wêreldhabitatdag, wat vanjaar op 2 Oktober plaasgevind het, tydens die hele Septembermaand gevier deur altesaam 1 681 bome met die hulp van hul takstrukture regoor Suid-Afrika as deel van AfriForum se 2017-boomplantmaandprojek...
deur AfriForum | Okt 3, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Potchefstroom-tak het boomplantmaand afgesluit deur 24 vrugtebome in die dorp aan te plant. Die tak het besluit om voortaan vrugtebome as deel van hierdie inisiatief te plant, aangesien die gemeenskap die vrugte daarvan kan...
deur AfriForum | Okt 3, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Potchefstroom het op 29 September 2017 tydens ’n massapatrollie drie vermeende inbrekers in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Lupinestraat, Grimbeekpark vasgetrek. Die verdagtes is gesoek nadat daar vroeër die aand...