deur AfriForum | Okt 6, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Kathu het die afgelope week ’n inligtingsbord by die Hugenote-park opgerig om besoekers en die gemeenskap oor dié park, sy natuurlewe en geskiedenis in te lig. Die tak het ook as deel van AfriForum se nasionale boomplantmaand ’n...
deur AfriForum | Okt 6, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-takke in Limpopo het in September vanjaar 50 bome by verskeie skole en parke regoor die provinsie as deel van dié burgerregte-organisasie se nasionale boomplantmaandveldtog geplant. Takke wat aan die projek deelgeneem het, is Ellisras, Warmbad,...
deur AfriForum | Okt 6, 2017 | Argiewe
AfriForum het die Hatherley-vullisterrein in Mamelodi op 4 Oktober vanjaar geoudit en bevind dat dit inderdaad vrugte afwerp om druk op munisipaliteite te plaas. Dié vullisterrein het in 2016 volgens AfriForum se jaarlikse vullisterreinouditverslag aan slegs 16% van...
deur AfriForum | Okt 5, 2017 | Argiewe
Die Mafube Plaaslike Munisipaliteit het op 28 September 2017 skriftelik gereageer op AfriForum se skrywe aan hulle vroeër dié maand in verband met die vervalle toestand van die dorp Frankfort. Die skrywe dring onder meer daarop aan dat alle rioollekke in die...
deur AfriForum | Okt 4, 2017 | Argiewe
Lede van AfriForum se Witrivier-buurtwag het gister die bestuurder van die Lizard-sekuriteitsfirma, Barend Strydom, te hulp gesnel nadat hy op die perseel van die eierverskaffer Heidel Eiers aangerand is, klaarblyklik deur ’n sekuriteitswag van dié firma. Die...
deur AfriForum | Okt 4, 2017 | Argiewe
AfriForum se Phalaborwa-tak het in samewerking met ander rolspelers in die gemeenskap op 30 September vanjaar ’n “Walk a dog”-dag gehou waar R4 000 ingesamel is vir die voortbestaan van die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Phalaborwa. Dit is by Wildevy-park...