deur AfriForum | Okt 20, 2017 | Argiewe
AfriForum het hierdie week by Laerskool Muldersdrif in Krugersdorp, Gauteng besoek afgelê as deel van dié burgerregte-organisasie se teenboelieveldtog. Hierdie veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en...
deur AfriForum | Okt 20, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het gedurende die eerste twee weke van Oktober 2017 die vullisterreine in Kalahari geoudit en bevind dat dit in ’n haglike toestand is en nie aan nasionale standaarde voldoen nie. Dié oudit vorm deel van ’n jaarlikse nasionale...
deur AfriForum | Okt 19, 2017 | Argiewe
Skaars twee weke ná die departement van minerale hulpbronne vier omgewingsmagtigings aan Rhino Oil & Gas uitgereik het, het die Oos-Kaapse hoë hof die skaliegasregulasies wat deur dié departement opgestel is, tersyde gestel en Suid-Afrika dus sonder...
deur AfriForum | Okt 19, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het gedurende die eerste twee weke van Oktober 2017 die vullisterreine in Stellaland geoudit en bevind dat dit in ’n haglike toestand is en nie aan nasionale standaarde voldoen nie. Dié oudit vorm deel van ’n jaarlikse nasionale...
deur AfriForum | Okt 19, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Sasolburg het op 14 Oktober 2017 ’n skoonmaakaksie as deel van die burgerregte-organisasie se Maand van Selfstandigheid-veldtog by die terrein langs H.F. Verwoerdweg in die dorp voltooi. Dít volg nadat die tak vroeër vanjaar begin het om hierdie...
deur AfriForum | Okt 19, 2017 | Argiewe
AfriForum se Kuruman-tak het op Vrydag 6 Oktober 2017 patrollie gery om veiligheid in dié dorp te versterk en misdaad te bekamp deur sigbaar te wees. Die AfriForum-buurtwag het die aand vanaf 19:00 tot 02:00 die volgende oggend patrollie gery. Geen insidente of...